Saterdag 3 Augustus 7:30vm – 4nm Hervormde kerk Thabazimbi (Vliegepoort)

Ons gee en doen so groot, uit dankbaarheid vir Jesus Christus ons Here se liefde, sorg en genade in ons lewens.