Saterdag 3 Augustus 7:30vm – 4nm Hervormde kerk Thabazimbi (Vliegepoort)

Kontak ons

TOEGANG

Toegang is gratis!

PROGRAM

6vm Koffie te koop
7:30vm Opening en verkope begin
9vm Wian die kulkunstenaar
10vm Franja du Plessis
11vm Diere geluid namaak kompetiesie
12nm Veiling
1:30nm Adam Tas
3nm Trekking: Wenners van kompetisies

MEER INLIGTING

Kontak die karnavalvoorsitter by:
Izak Joubert: 083 488 6357 of
ds. Hennie vd Linde: 083 507 0335
GPS koördinate:
S 24° 35.283′
E 27° 23.807′

Krediet en debiet kaart fasiliteite en ‘n kitsbank op die terrein beskikbaar.

STUUR VIR ONS ‘N BOODSKAP

6 + 5 =

Pad Aanwysings: As jy in Thabazimbi inkom, draai by die derde stopstraat links (by Total vulstasie) na Lephalale of Ellisras. Ons is 600 meter verder aan die regterkant.