Saterdag 3 Augustus 7:30vm – 4nm Hervormde kerk Thabazimbi (Vliegepoort)

Vermaak

KINDERVERMAAK

‘n Lushof vir enige kind!

  • ‘n Boomklim kompetisie
  • Laser kleiduif skiet
  • ‘n Reuse tombola
  • Spookhuis
  • Lekkergoedstal
  • Lewendehawe stalletjie
  • Gesigte verf
  • Springkastele
  • Wurm Trein
  • en talle ander speletjies.

HOUT EN KUNSWERK STALLETJIE, KWEKERY STAL ENS

Gas kunstenaars: Adam Tas, Franja du Plessis en Wian – die kulkunstenaar.