Saterdag 3 Augustus 7:30vm – 4nm Hervormde kerk Thabazimbi (Vliegepoort)

Verkope

BILTONG PRYSE

Beesbiltong R180 p/kg
Wildsbiltong R170 p/kg
Rooibokbiltong R150 p/kg

VLEIS PRYSE

ONS KWALITEIT VLEIS IS VD BESTE IN DIE BOSVELD!

Boerewors R65-00 p/kg
Gemengde kookvleis R45 p/kg
Maalvleis R65 p/kg
Lewer wors R65 p/kg
Steak R79 p/kg
Tbeen R79 p/kg

Skaap tjops R120 p/kg
Skaap nek R85 p/kg

Ons het top vleis! Teen die goedkoopste pryse! Ons glo ons lewer barmhartigheid deur dit moontlik te maak vir almal om te kom koop. Jy is welkom om jou vleis in ons koeltrok te bêre, tot jy moet ry.

STALLETJIES MET EET- EN DRINKGOED

  • Pap en kaiings
  • Pap en wildslewer
  • Pap en lewer wors
  • Lekker kerrie skaapafval
  • Roosterkoeke, vars gebakte brood uit die bakoond en potbrood
  • Melkkos
  • Nat beskuit en koeke en nageregte in oorvloed
    Boeregasvryheid, vriendelikheid en hartlikheid – onbeperk!
  • Boerekultuur in ‘n verskeidenheid konfyte, blatjange, boerseep ens.
  • Kleinpompie stalletjie met gemmerbier en suurlemoen bier – maar sonder skop!